Charl Havenga - I PETRUS 2:9

Loading player...
Maar julle is 'n uitverkore geslag, 'n koninklike priesterdom, 'n heilige volk, 'n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig. I PETRUS 2:9 AFR53
22 Dec 2025 12AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Mariette Loubser - Lukas 9:62

En Jesus het vir hom gesê: “Niemand wat sy hand aan die ploeg slaan en dan omkyk, is geskik vir die koninkryk van God nie. Lukas 9:62 AFR20
14 Oct 1AM 1 min

Henry Pike - Filippense 4:9

Wat julle van my geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het: hou aan om dit te doen. En die God van vrede sal met julle wees. Filippense 4:9 AFR20
13 Oct 1AM 2 min