Ernie de Meyer - I THESSALONICENSE 5:16-18

Loading player...
Wees altyddeur bly. Bid sonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle. I THESSALONICENSE 5:16-18 AFR53
31 Dec 12AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Gretha Wiid - SPREUKE 3:5

Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. SPREUKE 3:5 AFR53
29 Dec 12AM 3 min

Liomee Vosloo - PSALMS 100:5

Want die Here is goed; sy goedertierenheid is tot in ewigheid, en sy trou van geslag tot geslag. PSALMS 100:5 AFR53
26 Dec 12AM 1 min

Rouchelle Liedeman - GALÁSIËRS 4:4

Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit 'n vrou, gebore onder die wet. GALÁSIËRS 4:4 AFR53
24 Dec 12AM 2 min

Neville D - OPENBARING 21:3

En ek het 'n groot stem uit die hemel hoor sê: Kyk, die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God. OPENBARING 21:3 AFR53
23 Dec 12AM 1 min