Nadink oor wat agter ons is en wat voor ons is

Loading player...
Jannie Pelser en gaste, gesels oor die lewe en dink bietjie terug oor die jaar 2025 en wat voor ons lê
27 Dec 2025 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gemeenskapsopheffing

Jannie Pelser gesels vandag met Louise Rossouw van Heal the Land Ministries oor Gemeenskapsopheffing en holistiese sorg in Pretoria-Wes en Danville
11 Apr 43 min

Die boodskap en implikasie van die Paasgebeure

Hierdie naweek staan die wêreld stil by gebeure wat eeue gelede die koers van die mensdom onherroeplik verander het: die kruisdood en opstanding van Jesus Christus. Terwyl gemeentes wêreldwyd die "selfprysgawe van die Lam van God" in herinnering roep, vra ons vandag die praktiese vraag: Wat is die werklike implikasie…
4 Apr 53 min

Mario Papadopoullos

Jannie Pelser is interviewing artist Mario Papadopoullos who is sharing his testimony and journey
14 Mar 47 min