Gesondheidsake: Gewigsverlies spuite - 31 Desember 2025
Loading player...
🎧 Gesondheidsake | Gewigsverlies spuite
Dis Oujaarsdag – en die wêreld gons oor gewigsverlies-inspuitings. In hierdie Gesondheidsake inset gesels Gerda eerlik en prakties oor Tirzepatide en Semaglutide – wat dit doen, watter risiko’s daar is, en wat mense móét weet voordat hulle begin.
🔹 Wat maak hierdie inspuitings so gewild?
🔹 Newe-effekte soos pankreatitis en galstene – kan dit voorkom word?
🔹 Wat gebeur met jou gewig wanneer jy die inspuitings staak?
🔹 En vir besoekers: waar is **The Local Choice Hartenbos Apteek** en watter dienste word daar aangebied?
👉 Luister weer nou na die volledige gesprek en kry duidelike, gebalanseerde inligting voordat jy besluite neem.
📻 Gesondheidsake – ’n gereelde mediese inset op SFM Streek RADIO
🎙️ 90.1 & 104.1 FM | Tuinroete & Klein Karoo
#Gesondheidsake #Tirzepatide #Semaglutide #Gewigsverlies #IngeligteKeuses #SFMStreekRadio #Hartenbos