Gesondheidsake: Behandel jy heeltyd net die simptome? 07 Januarie 2026

Loading player...
Behandel jy heeltyd net die simptome – of spreek jy die werklike probleem aan?
In Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom ons liggaam vroeg reeds waarskuwings gee – en hoekom ons dit so maklik ignoreer.
🔹 Hoekom “quick fixes” nie altyd die antwoord is nie
🔹 Wat simptome regtig vir jou probeer sê
🔹 Die rol van leefstyl, voeding en stres
🔹 Hoe holistiese skanderings kan help om onderliggende oorsake raak te sien
13 Jan Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: 🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞 27 Mei 2026

Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter ná ’n wandeling langs die see, tussen bome of net ’n bietjie sonskyn op jou vel? Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek hoe…
27 May 16 min