
DA wil weet oor leefstyloudits
Loading player...
Die DA sê die minister van Staatsdiens en Administrasie, Mzamo Buthelezi, moet aan die Parlement rekenskap gee oor voortgesette leefstyloudits vir staatsamptenare omdat daar tot dusver nie een verwysing vir vervolging ingedien is nie. Byna 9 000 senior staatsamptenare het leefstyloudits ondergaan, met 117 teen wie interne ondersoeke gedoen word en 24 wat die Presidensie gemerk het vir vermeende onverklaarde inkomste of versteekte bates. Eleanore Bouw-Spies van die DA sê belastingbetalers kan nie korrupsie-opsporingsprosesse befonds nie:

