Immunadue - Dis eenvoudig, bekostigbaar en die een met die pers prop!

Loading player...
Immunadue gee jou al die daaglikse ondersteuning in één bottel – met vitamiene, minerale en antioksidante. Kyk uit vir die een met die pers prop! Bemarkings Direkteur van Star Choice Marketing, Schalk Mulder sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel watter bestandele in Immunadue is en ook die funksie van elk. Jy kan www.persprop.co.za besoek vir meer inligting.
14 Jan 5AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Hierdie Kinderbeskermingsweek, kom ons doen dit vir die kinders en stap saam!

In Bloemfontein vind 'n Kinderbeskerming Stap plaas die 30ste Mei 2026 in samewerking met ENGO, Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) en Childline FS. Luchell Coetzee, maatskaplike werker by ENGO, Ashley Olivier, maatskaplike werker by VVA en Febe Groenewald, maatskaplike werker by ENGO sluit by Yolanda Maartens aan om die doel…
25 May 6AM 4 min

Lenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Alex Daneel

Alex Daneel, algehele bestuurder, gesels met Yolanda Maartens oor die opgraderings en nuwe dienste se kapitaal wat Lenmed investeer het, hoekom dit belangrik is om die opgraderings en uitbreidings te doen en wat die publiek en pasiente kan verwag van die hospital.
22 May 5AM 5 min

Lenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Dr. René Du Plessis

Dr. René Du Plessis gesels met Yolanda Maartens oor die hospitaal se Noodeenheid wat onlangs opgegradeer en uitgebrei is. Sy praat oor behandeling van werkverwante-beserings, soos WCA- en COID-gevalle. Gedurende die wintermaande sien mens dikwels meer siek persone en noodgevalle, sy verduidelik ook vir ons wanneer moet iemand mediese hulp…
22 May 3AM 8 min