Geen opdrag aan skole vir voorkeur aan buitelanders nie

Loading player...
Die Gautengse Onderwysdepartement ontken bewerings dat hy by staatskole voorkeur gee aan die plasing van buitelandse burgers bo Suid-Afrikaanse leerders, en beskryf die bewerings as misleidend en ongegrond. Twee-duisend-763 graad 1- en 8-leerders in die provinsie moet nog plek kry by skole. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê geen riglyne gee skole opdrag om voorkeur aan buitelandse burgers te gee nie:
16 Jan 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Cosatu het kommer oor 600 NVG-vakatures

Die vakbondfederasie Cosatu is bekommerd oor berigte van 'n tekort aan aanklaers by die Nasionale Vervolgingsgesag. Die NVG het winsgewende vroeë aftree-ooreenkomste met senior aanklaers aangegaan, wat gelei het tot die vertrek van minstens 47 ervare vervolgers einde April. Matthew Parks van Cosatu sê die geraamde vakaturekoers van tot 600…
30 Jun 6AM 1 min

Burnham moet eers prioriteite identifiseer, voor aanstellings

Jim O'Neill, 'n prominente Britse ekonoom, en voormalige hoofekonoom van Goldman Sachs, dien as Andy Burnham se ekonomiese adviseur. Burnham het Maandagaand groot beloftes gemaak maar O'Neill sê hy moet eers sy prioriteite definieer voor hy enige aanstellings maak, nog minder sy minister van finansies.
30 Jun 6AM 1 min

Geen brandstofprys aankondiging vandag nie

Die energieministerie het bevestig dat die langverwagte brandstofprysaanpassing vir Julie nie vandag aangekondig sal word nie. Met die nuwe maand net ure weg, wag motoriste steeds om te hoor of brandstofpryse sal styg, daal of onveranderd bly. Terwyl baie hoop op verligting by die pompe, het die woordvoerder van die…
30 Jun 6AM 1 min

Erkenning van ervaring as kwalifikasie verwelkom - Tucna

Namibiërs wat hul vaardighede deur jare se werkservaring eerder as formele opleiding opgedoen het, kan binnekort amptelike erkenning ontvang kragtens 'n nuwe beleid wat deur die Namibiese Kwalifikasie-owerheid voorgestel is. Kosmos 94.1 Nuus het met die sekretaris-generaal van die Trade Union Congress of Namibia, Mahongora Kavihuha, gepraat, wat sê dit…
30 Jun 6AM 1 min