
Onderwysers is onbevoeg om onderrig in AS te gee - Nanso
Loading player...
Die voorsitter van Nanso, Bernard Kavau, sê onderwysers is nie behoorlik opgelei om NSSC Gevorderde Subsidiêre-vlak, bekend as AS, in skole te onderrig nie. Dit kom na die vrystelling van die graad 11- en 12-uitslae. Hy sê onderwysers se mislukking word dan aan die leerders toegeskryf, wat nie aanvaarbaar is nie. Kavau het tydens 'n perskonferensie gepraat:

