
‘Dis okei om te sê as jy nié okei is nie’ – Christel Basson
Loading player...
In ’n roerende Bly Boer-onderhoud deel Christel Basson, OVK se bemarkings-en-kommunikasiebestuurder, haar persoonlike verhaal van verlies en veerkragtigheid nadat haar man, Dirk, vroeër vanjaar sy eie lewe geneem het.





