#OntbytMetDoepieEnNina - Veerkragtigheid in 2026

Loading player...
As jy alreeds moeg voel en Januarie is nie eers verby, luister na Anja van Beek se raad om jouself meer veerkragtig te maak in 2026
20 Jan Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min