Beleërde Zelensky sukkel steeds met al die fokus op Groenland

Loading player...
Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky sê 'n ooreenkoms is met die VSA bereik oor veiligheidswaarborge in die geval van 'n wapenstilstand met Rusland, maar moet nog onderteken word. Hy het Donderdag met verslaggewers gepraat ná 'n uur lange ontmoeting met Amerikaanse president Donald Trump by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos. Zelensky het ook onthul dat die eerste samesprekings tussen Russiese, Oekraïnse en Amerikaanse afgevaardigdes in die Verenigde Arabiese Emirate gaan plaasvind, wat hoop op 'n vredesooreenkoms aanvuur.
22 Jan 10PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Land op hoë gereedheidsgrondslag vir BKS

Die landbouministerie het 'n multisektorale vergadering oor bek-en-klouseer-voorbereiding en reaksie gehou in die hoofstad. Verskeie partye van die landbou sektor het deelgeneem aan die gesprekke. Suid Afrika het Donderdag as 'n nasionale ramp verklaar. Tydens die vergadering het die adjunk-uitvoerende direkteur van die landboudepartement, Kingsley Kwenani, weereens uitgelig wat 'n…
14 Feb 4AM 1 min

Amutse belowe goedgunstige olie-ooreenkomste

Die Namibiese regering het belowe om slegs olie-ooreenkomste aan te gaan wat die land bevoordeel deur te verseker dat die land se binnelandse energiebehoeftes ook nagekom word. Die energieminister, Modestus Amutse, het in die Nasionale Vergadering gesê Namibië volg 'n gebalanseerde strategie wat die ontwikkeling van sy olie- en gasreserwes…
14 Feb 4AM 1 min

Toerisme-agentskappe verwelkom NamPol-hoof se beskerming

Die Federasie van Namibiese Toerismeverenigings, Fenata, het die besluit van polisiehoof luitenant-generaal Joseph Shikongo verwelkom om die Toerismebeskermingseenheid onder sy direkte bevel te plaas, en noem dit ’n reuseversterking van besoekersveiligheid. Die eenheid sal nie net in Windhoek wees nie maar landwyd. Kosmos 94.1 Nuus het met Gitta Paetzold van…
14 Feb 3AM 1 min

Namibië kan duisende werke ontsluit deur strategies uit te brei, sê VN

Namibië kan meer as 900 miljoen Amerikaanse dollar, meer as N$14 miljard, in nuwe ekonomiese aktiwiteit ontsluit en ongeveer 26 000 werksgeleenthede skep deur strategies uit te brei na die uitvoer van rou minerale, volgens 'n nuwe verslag deur die VN se Handels- en Ontwikkelingsorganisasie. Kosmos 94.1 Nuus het met…
14 Feb 2AM 1 min

SA keur invoer van BKS-enstof goed

Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte het die invoer van noodvoorrade van bek-en-klouseer-entstof goedgekeur om te help om die veesektor te beskerm. Die owerheid het spesiale magtiging verleen om die Dollvet bek-en-klouseer-entstof in te voer, wat verseker dat boere en veeartse diere teen die hoogs aansteeklike siekte kan beskerm. Alle invoere…
14 Feb 2AM 1 min