MEERMIN - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks

Loading player...
Diep in die water dartel sy rond. Half vis, half mens, maar eenhonderd persent betowerend. Ons reeks oor Kreatiewe Kreature skop af met dié legendariese waterwese.
30 Jan Afrikaans South Africa Kids & Family · Fiction

Other recent episodes

S02E18 Die Derduiwel

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Ontmoet ‘n ondeunde klein dingetjie wat dink poetse en truuks is die beste manier om vriende te maak.
13 Jun 8 min

S02E17 Thor se Hamer

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Al die pad uit die Noorse mitologie uit! ‘n Storie oor reuse, diefstal, slim planne en twee groot sterk gode in hulle heel mooiste rokke…
6 Jun 19 min

S02E16 Die Veld Vol Bankrotbossies

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... 'n Geheimsinnige klein mannetjie, 'n groot skat, en iemand wie gierigheid die oorhand kry…
30 May 13 min

-DELETED- S02E16

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie…
30 May 13 min

S02E15 Ali Baba en die Veertig Rowers

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ‘N Verhaal uit die Arabiese Nagte oor slinkse skelms, gierigheid wat hand uit ruk en fyn waarneming wat lewens kan red.
23 May 20 min