Kommunikasie rakende olie en gas net so belangrik soos boor

Loading player...
Terwyl groot olie-ontdekkings in die Oranje-bekken en groenwaterstofprojekte in die Karas- en Erongo-streke kritieke mylpale in 2026 bereik, trek Namibië ongekende wêreldwye aandag. Kommunikasiespesialis Julie Hauwanga sê Namibië se boodskap aan die wêreld moet strategies wees. Sy sê namate beleggings van miljarde dollar vorm aanneem, die uitdaging verder strek as boorwerk en infrastruktuur, aangesien die manier waarop hierdie ontwikkelings aan die publiek gekommunikeer word, net so belangrik vir hul sukses word.
29 Jan 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Lae uraanprys hopelik van korte duur

Uraantermynkontrakte in die VSA het in Junie op ongeveer 85 Amerikaanse dollar gestaan en sodoende die noue band gehandhaaf waarin hulle sedert vroeg in April beweeg – nadat die skerp styging na bo 100 dollar van vroeër vanjaar uitgewis is. Die afkoeling ná die spekulatiewe prysstyging het saamgeval met beperkte…
29 Jun 9AM 1 min

Sokker: Bafana se Broos besin oor toekoms

Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê hy gaan nog besin oor sy toekoms. Hy het vroeër gesë hy kan dalk vertrek wanneer Suid-Afrika se Wêreldbeker-reis tot 'n einde kom. Sondag se nederlaag teen Kanada het 'n einde gebring aan 'n geskiedkudige veldtog waarin Bafana die eerste keer die uitklopfase…
29 Jun 9AM 1 min

Hardnekkige probleme bly pootjie hervestigingsboere

Die bekendstelling van Namibië se Hersiene Nasionale Hervestigingsbeleid word beskou as 'n belangrike mylpaal in die land se grondhervormingsprogram. Maar terwyl die regering sê die beleid sal historiese ongelykhede aanspreek en volhoubare landbou bevorder, voer kritici aan dat die werklike uitdaging begin nadat begunstigdes hervestig is. Landboukenner Wallie Roux spreek…
29 Jun 9AM 1 min

Versteekte plofstof in bus by Beitbrug onderskep

Die Grensbestuursowerheid het op die Beitbrug-grenspos in Musina, Limpopo, beslag gelê op plofstofkabels, versteek in 'n sak rys, op 'n Interlink-bus vanaf Malawi. Die plofstof, ter waarde van ongeveer 100 000 rand, is tydens 'n roetine-deursoeking ontdek. Die woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê die beslaglegging weerspieël die grenswagte se waaksaamheid en…
29 Jun 9AM 1 min

Xenofobie is gevolg van mislukte leierskap

Die burgerlike organisasie, Soil of Africa, sê die huidige onwettige immigrasiekrisis is die regstreekse gevolg van jare lange mislukte leierskap, swak ekonomiese beplanning, swak grensbestuur en ongebreidelde korrupsie. Dit volg nadat groepe teen onwettige migrasie eis dat alle ongedokumenteerde immigrante die land teen môre verlaat terwyl betogings reg oor die…
29 Jun 6AM 1 min