Te midde van die storm

Loading player...
Armandina Adams ‘n geregistreerde en gesertifiseerde lewensafrigter, kuns- en trauma-berader en kunstenaar gesels onder meer oor hoe God ons in die storm ontmoet. Predikant en skrywer Jimi le Roux vertel meer oor sy jongste dagstukkieboek asook die lesse wat ons by Bybelvroue kan leer. Mandi Hart gee wenke oor hoe om veerkragtigheid by jou kind te kweek na aanleiding van haar jongste boek The Oak in the Storm Raising Resilient Kids in a Restless World.
3 Feb Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Salwingsolies

Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik van salwingsolies en hoe God Homself deur salwing openbaar.
1 Sep 1 hr 26 min

Kersfees in Augustus en hulp aan die helpers

Musikant en visuele kunstenaar Anel Stricker-Bessinger kuier in die ateljee om meer te vertel oor ‘n baie spesiale musiekkonsert Kersfees in Augustus wat deur Radiokansel op die 28e Augustus om 19:00 by Unite City in Derdepoort, Pretoria aangebied word. Daarna gesels Prof Wentzel Coetzer met ons oor hulp aan die…
18 Aug 1 hr 37 min

Van bediening tot Isabella Niehaus se nuutste kookboek

Motiveringspreker en skrywer Yolande Britnell-Steyn gesels oor haar bediening. Lizette Murray herriner ons waarom dit so belangrik is om saam aan tafel te eet. Kosboekskrywer, Isabella Niehaus vertel meer oor haar jongste kookboek getiteld Bella’s Kitchen.
11 Aug 1 hr 23 min

So klop my hart

Susan Coetzer vertel hoe ons as gelowige vroue van ‘n swaarmoedige Sannie tot ‘n super C-vrou kan beweeg. Daarna gesels Rachelle Fourie oor haar nuwe boek My hart klop so ‘n Pad van roeping, geloof en identiteit.
4 Aug 1 hr 37 min