Irma’s Rescue: Wanneer die Druk te Veel Raak

Loading player...
Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor die realiteite van emosionele druk - wanneer jou hart gebreek is, angs jou oorweldig, of stresvlakke deur die dak skiet en dit voel asof die druk nooit gaan eindig nie.

In hierdie insiggewende gesprek fokus hulle op Irma’s Rescue, met spesiale aandag aan Heartbreak Rescue, die nommer-een verkoper onder die ses produkte. Estie verduidelik hoe die produk werk, wanneer dit gebruik kan word en hoe dit mense ondersteun tydens moeilike emosionele tye.

Vir meer inligting besoek www.irmas.co.za
Irma’s Rescue-produkte is by apteke beskikbaar.
Navrae kan gerig word aan info@sanatural.co.za
4 Feb 3AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Irma Rescue: Natuurlike Ondersteuning vir Stres, "Burnout" en Meer

Jean-Louis Knouwds gesels met Anette Rheeder oor die gewilde Irma Rescue-reeks en hoe hierdie natuurlike produkte ondersteuning kan bied tydens uitdagende tye. Hulle deel waardevolle insigte oor persoonlike ervarings én terugvoer ná die gebruik van Irma Rescue Burnout en Irma Rescue Stress, asook hoe die volledige reeks kan help met…
11 Feb 3AM 9 min

Elmero Strauss gesels met Alicia Dobson

Vandag maak ons kennis met Alicia Dobson - sangeres en kreatiewe gees wat haarself uitdruk deur musiek, skilder en teken. In haar onderhoud gesels sy oor haar debuutvrystelling, “Blank” Skakel tot haar lied: https://youtu.be/jU-Hf4ISGqk?si=EpAyeqlHXePHLrO2
6 Feb 7AM 4 min

Elmero Strauss gesels met Suann van Heerden oor Hiking for Hope

Hiking for Hope - ’n doelgedrewe staproete waar elke tree hoop bring vir kwesbare kinders. Meer as net ’n staptog: dit is ’n reis van veerkragtigheid, spanwerk en omgee, waar personeel en tieners saam stap om bewusmaking te skep en ’n werklike verskil te maak.
5 Feb 4AM 6 min