
EEF-Jeugkommando voer veldtog teen onwettige kolleges
Loading player...
Die EFF-Jeugkommando het met 'n veldtog begin om ongeregistreerde en onwettige kolleges te identifiseer en te sluit. Die land het 26 openbare universiteite en ongeveer 145 geregistreerde privaat hoëronderwysinstellings. Phumelele Mshumi van die organisasie sê ongeregistreerde privaat kolleges wat buite die stelsel bedryf word is onwettig, en hul kwalifikasies het geen meriete nie:

