Episode 88: Adrie Smit

Loading player...
Adrie het ‘n passie om klein en medium besighede in te lig rondom arbeidsake. Sy het ‘n handleiding hieroor geskryf saam met Quintin Davies, met die titel Understanding SA Labour Law, en lig besighede landwyd in. Met 22 jaar se nasionale en internasionale ondervinding rondom arbeidsake kom vertel sy Klipkouers die moets en moenies oor Arbeidswetgewing, want soos sy “Dit is nie ‘n kwessie van of jy ‘n arbeids geskil op jou tafel gaan hê nie, dit is wanneer”. Kom luister verder hoe ons hieroor gesels. Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons nuwe borg EXAH. Webwerf
29 Aug 2018 Afrikaans South Africa Business · Marketing

Other recent episodes

Episode 175: Die SONpaneel

Elke laaste Vrydag van die maand, kuier Jacques, Dewald, Marais en Ernes saam om die Boma@21-besigheidsvuur. Hulle duik kop eerste in die swembad van handel, reg, geskiedenis en aktuele sake. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com
6 Sep 2023 1 hr 12 min

Bosoorlog Eps 3: Generaal-majoor Gert Opperman

In hierdie besonderse episode van Klipkouers Bosoorlog Stories het ek, Jacques Basson, die voorreg om met generaal-majoor Gert Opperman te gesels, 'n merkwaardige militêre leier met 'n indrukwekkende loopbaan van 33 jaar in die weermag. Bekend as die man wat die Voortrekker Monument gered het, deel Generaal Opperman sy ryk…
19 Mar 2025 1 hr 35 min

Bosoorlog Eps 1: Die Recces: Binne die Wêreld van SA se Elite-eenheid

Met spesiale dank aan Wildman & Paratus Africa: https://paratus.africa Die Pad na die Recces Wanneer jy die naam "Recce" hoor, dink jy dadelik aan Suid-Afrika se elite-soldate. Maar min mense weet werklik wat dit gevat het om een te word. Sersant-Majoor SW Forie en Sersant-Majoor James lig vandag die sluier…
11 Nov 2024 1 hr 18 min

Bosoorlog Eps 2: SW Fourie-Nog Dieper in die Spes Magte se Wêreld

Met spesiale dank aan Wildman & Paratus Africa: https://paratus.africa 'n Diepgaande Gesprek met Sersant-Majoor SW Fourie "Kom ons begin met 'n glasie whiskey," sê Sersant-Majoor SW Fourie, 'n veteraan van Suidwes-Afrika (nou Namibië). Sy bynaam "SW" het 'n interessante oorsprong - dit kom van sy voorletters én sy Windhoekse herkoms…
2 Dec 2024 1 hr 08 min

Episode 15: Cerita Nagy

Cerita Nagy gesels met my oor haar kleintyd passie vir ontwerp asook haar passie vir die ontwikkeling van sakevroue wat gelei het tot die stigting van haar ontwerp besigheid en haar rol as Nasionale President van die Suid-Afrikaanse Raad vir Sakevroue. Webwerf
21 Apr 2016 32 min