
Steenhuisen sê BKS inenting sal versnel word
Loading player...
Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die regering sal die verspreiding van bek-en-klouseer-entstof versnel om die uitbreking te bekamp en biosekerheid te verskerp om vee en boere te beskerm. Die regering sê hy wil die hele nasionale kudde van 14-miljoen inent waarvoor hy ongeveer 28-miljoen entstofdosisse nodig het. Steenhuisen het gister toesig gehou oor die inentingsveldtog in die Wes-Kaap, en sê die doel is dat Suid-Afrika die eerste keer sedert 2019 weer internasionaal as bek-en-klouseer-vry verklaar word:

