
Tongaat Hulett het nie oor bestuur misluk nie - vakbond
Loading player...
Die vakbond GIWUSA sê Tongaat Hulett se moontlike likwidasie het skokgolwe deur die hele suikerrietverwerking-ekostelsel gestuur. Die suikervervaardiger se sakereddingpraktisyns het die Hooggeregshof genader oor die maatskappy se voorlopige likwidasie. Die maatskappy is die eerste keer in sakeredding geplaas ná ʼn rampspoedige terugslag in 2019 weens ʼn bedrogskandaal. GIWUSA-president Mametlwe Sebei sê Tongaat Hulett het nie misluk omdat sy bestuurders onbevoeg was nie:

