
Swaar reën saai chaos oor Mariental
Loading player...
Skade wat deur naweekbuie op Mariental veroorsaak is, het gelei het tot daklekkasies en matige oorstromings in dele van die dorp, insluitend die staatshospitaal op die dorp. Water het deur die plafon in die ontvangsarea gesypel, wat hospitaalpersoneel gedwing het om emmers te plaas om die druppende water te beperk, terwyl verskeie huise in informele nedersettings ook geringe oorstromings en lekkasies aangemeld het. Kosmos 94.1 Nuus het met inwoner Werner Watzdorf gepraat:

