
TLU SA sê burokrasie belemmer inenting teen BKS
Loading player...
Die landbou-organisasie TLU SA sê dringende optrede is nodig om die verspreiding van bek-en-klouseer te stop en die landbousektor te beskerm. Die organisasie is ten volle betrokke by die bek-en-klouseerbedryf se koördineringsraad om boere se belange te beskerm en te verseker dat vee-inentings vinnig uitgerol word. TLU SA se Bennie van Zyl sê regeringsburokrasie en vertragings belemmer inentingspogings en plaas boere, voedselsekerheid en die ekonomie in gevaar:

