
Tongaat Hulett se likwidasie sal groot impak op KZN hê
Loading player...
Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal, Thulasizwe Buthelezi, het kommer uitgespreek oor die moontlike likwidasie van Tongaat Hulett en waarsku dit kan landelike gemeenskappe en plaaslike regeringsfinansies beskadig. Senzelwe Mzila van die Departement waarsku dat die ineenstorting van die 134 jaar oue suikerprodusent duisende landelike werksgeleenthede bedreig en ernstige druk op plaaslike munisipaliteite sal plaas wat staatmaak op inkomste wat verbind word met die maatskappy en sy verskaffers:

