
Trump se hantering van Oekraïne skandelik: Hillary Clinton
Loading player...
Die voormalige Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Hillary Clinton, sê die Donald Trump-administrasie se hantering van Oekraïne is skandelik, asook die versuim om Westerse bondgenootskappe te handhaaf. Trump het onlangs die Oekraïense president, Volodymyr Zelensky, daarvan beskuldig dat hy pogings vertraag om die oorlog met Rusland te beëindig. Clinton sê Trump en die Russiese president, Vladimir Putin, probeer voordeel te trek uit die ellende en dood van die Oekraïense volk:

