
AfriForum maak beswaar teen Graaff-Reinet naamsverandering
Loading player...
AfriForum het amptelik beswaar aangeteken teen die hernoeming van Graaff-Reinet in die Oos-Kaap na Robert Sobukwe Town, soos aangekondig deur die kultuurminister Gayton McKenzie. Die organisasie voer aan die 240-jaar-oue naam het beduidende geskiedkundige waarde en sê die meeste inwoners is gekant teen die verandering. Woordvoerder Alana Bailey waarsku dit sal toerisme en maatskaplike samehorigheid benadeel en dring aan McKenzie moet die besluit terugtrek:

