
BKS: Varkvleis sal duurder word, ook plaaslik
Loading player...
Suid-Afrikaners word gewaarsku om hoër varkvleispryse te verwag namate bek-en-klouseer en Afrika-varkpes die aanbod verminder. Dit sal Namibiërs ook raak met varkvleis invoere wat tot 56 persent van vraag behaal. Bedryfsdata in die buurland toon weeklikse slaggetalle het afgeneem. FNB se landbou-ekonoom, Paul Makube, sê Januarie se inflasiesyfers weerspieël reeds dubbelsyfer-stygings in sommige varkvleisprodukte:

