
Ekonoom sê oor moontlike gryslys verwydering
Loading player...
Reaksie word ontvang op die Finansiële Intelligensie-sentrum wat vol hoop is dat Namibië van die Finansiële Aksie-taakmag se gryslys verwyder sal word, nadat al 13 tekorte wat uitgewys is, voor die sperdatum van Mei vanjaar aangespreek is. Kosmos 94.1 Nuus het met Dr. Omu Kakujaha-Matundu van Unam se Ekonomie-department gepraat, wat sê dit is uiters goeie nuus. Hy verduidelik.

