
Kreatiewe bedryf as nasionale prioritiet aangewys
Loading player...
Die regering het die kreatiewe bedryf as 'n nasionale prioriteit aangewys. Eerste minister Elijah Ngurare het spesifiek vir die filmsektor gepleit en 'n beroep gedoen op verbeterde ondersteuning om plaaslike inhoudskeppers te help en burgers aangespoor om Namibiese radio's, TV's en snitlyste met plaaslike talent te oorstroom. Ngurare het vanoggend met belanghebbendes by sy kantoor vergader.

