
BKS-siektestring 'kon reeds in 2021 gestop word'
Loading player...
‘n Onlangse meningsopname van die landbou-organisasie Saai in die buurland oor die bek-en-klouseerkrisis het getoon dat boere min vertroue het in die landbou-departement. Intussen het die departement ook vandeesweek sy bek-en-klouseerverslag vrygestel. Die epidemiologiese ondersoek toon dat die siektestring SAT2 FMD wat in 2024 in Oos-Londen uitgebreek, reeds in 2021 in KwaZulu-Natal aanwesig was. Kosmos 94.1 Nuus het met landbou ekonoom dr. Kobus Laubscher gepraat.

