
Kaliforniese spanne vind oorskot van 8 uit 9 vermiste skieërs
Loading player...
Agt van die nege skiërs wat vermis was ná Dinsdag se sneeustorting naby Lake Tahoe in Kalifornië, is dood gevind. Een skiër word steeds vermis en is vermoedelik dood. Hulle was deel van ʼn groep van 15 op ʼn driedaagse uitstappie in Kalifornië se Sierra Nevada-berge. Ses mense wat verskeie beserings opgedoen het, is gered. Nevada County-sheriff Shannan Moon sê die agt skiërs se liggame is steeds onder die sneeu vasgekeer:

