
Recon bestee N$5m aan 17 studente
Loading player...
ReconAfrica het byna 5 miljoen Namibiese dollar belê in 17 studente van Kavango-Oos en -Wes, waarvan 10 wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde, of STEM studeer en sewe verpleegkunde. Vier van die STEM-begunstigdes gradueer in April. ReconAfrica se uitvoerende hoof, Brian Reinsborough, sê die program wat in vennootskap met Petrofund aangebied word, ondersteun vaardigheidsontwikkeling in Namibië se energiesektor.

