
Mugabe-borgtogaansoek tot volgende week uitgestel
Loading player...
Die Landdroshof in Alexandra, Johannesburg, het die seun van die voormalige Zimbabwiese president Robert Mugabe en sy medebeskuldigde se borgtogaansoeke tot volgende Dinsdag uitgestel. Bellarmine Mugabe en Tobias Matonze staan tereg op onder meer poging tot moord en regsverydeling nadat 'n tuinier by Mugabe se huis in Hydepark geskiet is. 'n Regsverteenwoordiger, Sinenhlanhla Mnguni, sê die vertraging is veroorsaak omdat die beskuldigdes na die Landdroshof in Randburg geneem is:

