
Dr Jack Armour van Vrystaat Landbou gee terugvoer ivm die entstowwe toegedeel aan die Vrystaat
Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Dr Jack Armour, Kommersiele bestuurder van Vrystaat Landbou. Die eerste besending entstowwe het aangeland en die groot vraag tans is hoeveel entstowwe is aan die Vrystaat toegedeel en wat die beplanning vir die inenting daarvan?



