
Zelensky sê Putin is oorlog self
Loading player...
Die Oekraïense president, Volodymyr Zelensky, beloof hy sal nie sy mense se opofferings tydens vier jaar van oorlog verraai net om vrede te maak met Rusland nie. Hy sê sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, het nie sy doelwitte bereik en die oorlog gewen nie. Zelensky het uit die presidensiële bunker in Kiëf regstreeks met die Europese parlement gepraat.

