Trump spreek Iran aan in staatsrede

Loading player...
President Donald Trump het sy staatsrede by Capitol Hill gelewer. Hy het talle onderwerpe aangeraak maar, die groot kwelpunt, wat die wêreld op hete kole het, is die spanning tussen die VSA en Iran. Hy sê Iran het 32 000 protesgangers vermoor tydens die opstand en verder, dat terwyl hulle steeds onderhandel, eis hy dat Iran beloof om nooit ‘n kernwapen te besit nie.
24 Feb 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Sakevertroue daal in SA weens Midde Ooste-oorlog

Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid se Sakevertroue-aanwyser het in Januarie effens gedaal met 1,8- punte tot 131,4, maar in Februarie tot 134,6 verbeter. Verlede maand het die BCI 3,3-punte afgeneem tot 131,3. Die kamer se uitvoerende hoof, Alan Mukoki, sê die daling was hoofsaaklik die gevolg van 'n…
21 Apr 11AM 1 min

MSC Cruises soek 200+ Namibiërs vir werk op skepe

Die Namibiese Beleggingsbevorderings- en Ontwikkelingsraad, in vennootskap met MSC Cruises, werf meer as 200 Namibiërs vir gasvryheidsrolle aan boord van MSC-skepe. Daar is 'n verskeidenheid vakatures vir onder andere kroegmanne, skoonheidsterapeute, casinoposte, gastedienspersoneel, haarkappers, hoofkelners, masseuses en vermaaklikheidspersoneel. Die MSC-menslike hulpbronbestuurder, Mario Savoia, het meer inligting aan plaaslike media verskaf.
21 Apr 10AM 1 min

Hoekom lê banke steeds beslag op huise, wil NV weet

Parlementslede spreek kommer uit oor vertragings in die afdwinging van die nuwe regulasies oor huisbeslagleggings, wat die eerste keer deur voormalige president Hage Geingob in 2024 in die Staatskoerant gepubliseer is en verlede Augustus deur wysigings versterk is. Die opgedateerde regulasies, wat toesig verskerp en dit moeiliker maak vir banke…
21 Apr 10AM 1 min

Energie-oorgang 'doenbaar in sirkulêre ekonomie'

Namibië het sy leierskap in Afrika se energie-oorgang herbevestig deur die 2026 CEPREC Internasionale Spitsberaad suksesvol aan te bied, wat gefokus is op die bevordering van sirkulêre energie vir volhoubare ontwikkeling. Sleutelbelanghebbendes van die regering, nywerheid, akademie en ontwikkelingsvennote het saamgestem dat gekoördineerde optrede noodsaaklik is om beleid in implementering…
21 Apr 10AM 1 min

Petrofund-werkswinkel berei besighede voor vir komende olie

Petrofund het vanoggend 'n tweedaagse werkswinkel met plaaslike verskaffers in die stroomop olie- en gassektor begin. Die werkswinkel is daarop gemik om plaaslike besighede voor te berei om beter voordeel te trek uit beleggingsgeleenthede voor die finale beleggingsbesluit deur TotalEnergies vir sy groot Venus-olieprojek in die Oranje-kom teen Julie. Adjunk-uitvoerende…
21 Apr 9AM 1 min