Gesondheidsake: 🩺Bek en Klou vs. Hand, Voet en Mond – Wat is die verskil? 26 Februarie 2026

Loading player...
🩺Baie mense raak deurmekaar wanneer hulle hoor van bek-en-klouseer by diere en hand-, voet- en mondsiekte by mense. Is dit dieselfde? Kan dit oordra? En wat veroorsaak dit?
In hierdie week se Gesondheidsake het Gerda dit duidelik uiteengesit:
🔹 Wat is hand-, voet- en mondsiekte by mense?
🔹 Wat veroorsaak dit (Coxsackievirus)?
🔹 Hoe verskil dit van bek-en-klouseer by diere?
🔹 Kan dit behandel word – en wat van die F-Scan?
🎧 Het jy die gesprek gemis? Luister weer:
📻 SFM Streek RADIO – 90.1 FM | 104.1 FM in die TuinRoete en Klein Karoo
🌐 sfmstreek.com
26 Feb Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: 🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞 27 Mei 2026

Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter ná ’n wandeling langs die see, tussen bome of net ’n bietjie sonskyn op jou vel? Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek hoe…
27 May 16 min

Gesondheidsake: Die Krag van Suurstof en Osoon - 06 Mei 2026

🌬️Maak Asemhaal Makliker – Die Krag van Suurstof en Osoon 🌬️ Hierdie week op Gesondheidsake het Christine van TLC gesels oor iets wat elke mens elke oomblik doen… asemhaal. Maar haal ons reg asem? 🤔 Ons kyk na: ✅ Hoekom suurstof só belangrik is vir energie en welstand ✅ Wat…
7 May 13 min

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min