#OntbytMetDoepieEnNina - Jo Black (Nuwe enkelsnit)

Loading player...
Jo het kom inloer met nuwe musiek en bietjie wysheid gedeel oor waar hy homself vind in die lewe en wat vir hom voorlê.
10 Mar Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min