Mariette Loubser - DEUTERONÓMIUM 5:33

Loading player...
In al die weë wat die Here julle God julle beveel het moet julle wandel,
sodat julle kan lewe en dit met julle goed kan gaan en julle die dae kan
verleng in die land wat julle in besit sal neem. DEUTERONÓMIUM 5:33
AFR53
12 Mar 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Mariette Loubser - Lukas 9:62

En Jesus het vir hom gesê: “Niemand wat sy hand aan die ploeg slaan en dan omkyk, is geskik vir die koninkryk van God nie. Lukas 9:62 AFR20
14 Oct 1AM 1 min

Henry Pike - Filippense 4:9

Wat julle van my geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het: hou aan om dit te doen. En die God van vrede sal met julle wees. Filippense 4:9 AFR20
13 Oct 1AM 2 min