
Vonja du Preez (NuweLof) - Behold the Joy
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Vonja du Preez oor hoe die Here haar vreugde herstel het deur die pyn. Die liedjie, Behold the Joy, was deel van daardie proses.





