Lorriaan du Plessis - HANDELINGE 26:20

Loading player...
maar ek het eers aan die mense in Damaskus en in Jerusalem en in die hele
land van Judéa en aan die heidene verkondig dat hulle tot inkeer moet kom
en hulle tot God bekeer deur werke te doen wat by die bekering pas.
HANDELINGE 26:20 AFR53
18 Mar 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Mariette Loubser - Lukas 9:62

En Jesus het vir hom gesê: “Niemand wat sy hand aan die ploeg slaan en dan omkyk, is geskik vir die koninkryk van God nie. Lukas 9:62 AFR20
14 Oct 1AM 1 min

Henry Pike - Filippense 4:9

Wat julle van my geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het: hou aan om dit te doen. En die God van vrede sal met julle wees. Filippense 4:9 AFR20
13 Oct 1AM 2 min