#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond

Loading player...
In vandag se Huispraatjies gesels ons met Betterbond oor wat jy nodig het om te weet om te kwalifiseer vir n huislening by die bank en hoe hulle die proses maklik maak.
17 Mar Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min