#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond

Loading player...
In die episode van "Huispraatjies" gesels ons oor hoe om jou kanse te verbeter om goedgekeur te word as jy deur BetterBond aansoek doen vir n lening.
24 Mar Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Doepie die Kunstenaar

Nina is opsoek na n mooi kunswerk vir n muur in haar huis. Doepie het toe besluit miskien is dit n goeie idee as hy probeer skilder. Van die mense kon die visie sien en ander het gedink dis nie eers kuns nie.
16 Oct 20 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Rooksein

Rooksein kuier by Doepie en Nina om te gesels oor hulle nuwe liedjie saam met Zaan Sonnekus en ook wat hulle tans mee besig is.
15 Oct 21 min