Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026

Loading player...
Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos โ€“ en dit is mรฉรฉr as net โ€™n landbouhandelaar.
In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall.
๐Ÿ”น Wat jy in die nuwe winkel kan verwag
๐Ÿ”น Hoe Agrimark ontwikkel van landbou na โ€™n moderne kleinhandel-ervaring
๐Ÿ”น โ€™n Wye reeks produkte โ€“ van tuin en verf tot troeteldiere en kamptoerusting
๐Ÿ”น Hoekom Hartenbos die perfekte ligging is vir hierdie nuwe uitbreiding
๐Ÿ‘‰ Luister nou na die volledige gesprek ๐ŸŽง
๐Ÿ“ป Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
#Agrimark #Hartenbos #GardenWalkMall #SFMStreekRadio
25 Mar Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. ๐ŸŽง Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat inโ€ฆ
10 Sep 24 min