Is meer geld die antwoord in jou huwelik?

Loading player...
Hoe werk ons met ons geld? Weet ons waarheen ons geld gaan? En, is meer geld dalk die antwoord? Rudolph Geldenhuys geels met Pulane Nel-Sekepe oor geldsake in 'n huwelik - hoe kan jy en jou maat op die selfde bladsy kom as dit geld aan betref?
1 Apr Afrikaans South Africa Business · Business

Other recent episodes

Spaar jy vir jou kinders se toekoms, of vir jou eie aftrede?

Rudolph Geldenhuys kom deel wyshede i.v.m jou spaar planne vir die toekoms. Baie ouers dink hul prioriteit lê by 'n spaarplan vir hul kinders se toekoms... maar vergeet soms dat hul eie aftrede belangriker is. Wanneer jy wel seker is jy kan dit bekostig om vir jou kinders se toekoms…
24 Jun 8 min

Huur of Koop - wat gaan beste werk vir jou?

Pulane Nel-Sekepe en Rudolph Geldenhuys gesels oor die onderwerp van jou veilige hawe, jou woonplek, jou tuiste. Huur of Koop? Dis 'n onderwerp wat sommige mense warm onder die kraag kan maak, maar dis iets wat jy as persoon deeglik moet deurdink, en jou somme moet maak voor jy die…
22 Jun 9 min

Goeie skuld en slegte skuld... Het jy geweet daar is 'n verskil?

Rudolph gesels met ons oor goeie en slegte skuld. Van skuld vir jou huis tot skuld vir 'n kar, kredietkaart skuld of studie skuld... wat moet jy so gou as moontlik van ontslae raak? Huis huur of huis koop, wat is die beste opsie vir jou begroting. Kom luister saam…
29 Apr 10 min

Hoe kan belasting veranderinge tot jou voordeel wees?

Pulane en Rudolph gesels oor die nuutse belasting veranderinge wat in werking getree het, en hoe dit tot jou voordeel kan wees. Rudolph verduidelik vir ons wat is die nuutste belasting inligting om van te weet, en maak lekker maklike somme as voorbeelde vir elkeen om dit te verstaan.
24 Apr 7 min