Episode 41 – Die evangelie van Lukas

Loading player...
Episode 41 – Die evangelie van Lukas
12 April 2026
19:00 - 20:00

Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Luister gerus na hoe die Lukas-evangelie ontstaan het, wie dit geskryf het wat hierdie evangelie só uniek maak. In die uur deel hulle ook inligting oor nuwe navorsing rondom die evangelie en bespreek aan die einde die gelykenis van die Barmhartige Samaritaan.
13 Apr Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Episode 40 – Die oorlog in Iran

8 Maart 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode spandeer hulle tyd om die geskiedenis…
9 Mar 41 min

Episode 39 – Die huwelik in die Bybel

Episode 39 – Die huwelik in die Bybel 15 Februarie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In…
16 Feb 39 min

Episode 38 – Vroue in die Bybel

Episode 38 – Vroue in die Bybel 18 Januarie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie…
19 Jan 36 min

Episode 37 – Die Kersverhaal

Episode 37 – Die Kersverhaal 14 Desember 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode gesels…
17 Dec 2025 27 min

Episode 36 – Wat sê die Bybel oor rus?

16 November 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op die belangrike onderwerp…
17 Nov 2025 32 min