
Gimnasium het nie 'n uitbreking van hand-, mond- en voetseer nie
Loading player...
Windhoek Gimnasium het ouers by die kleuterskool van die skool bewus gemaak van 'n geval van hand-, mond- en voetseer. Die skool wil dringend verduidelik dat die siekte nie dieselfde is as bek-en-klouseer by vee nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende bestuurder, Colette Riekert gepraat wat verduidelik dat dit nie 'n uitbreking is nie en geen rede tot kommer is nie.

