
Ampsdraers se verhoogde voordele... wat van Jan Alleman?
Loading player...
Reaksie word ontvang op die goedkeuring van nuwe salarisse en voordele vir ministers, goewerneurs en parlementslede sowel as senior staatsamptenare. Die pakket sluit staatsgedekte water en elektrisiteit, amptelike vervoer en behuisingstoelaes in vir senior regeringsamptenare, van die eerste minister tot spesiale adviseurs. Bestuurskenner Marius Kudumo sê daar kan nie net na die behoeftes van ampsdraers gekyk word en nie na die res van die bevolking nie.

