Onderhandelinge met Iran sal nou telefonies wees - Trump

Loading player...
Die Amerikaanse president Donald Trump sê onderhandelinge om die oorlog met Iran te beëindig word nou telefonies gedoen weens die lang reistyd om 'n afvaardiging na Islamabad, Pakistan te stuur. Na wat berig word kan Pakistani onderhandelaars Iran se hersiene vredesvoorstel vandag al kry. Dit sluit in afskaling in die Golf sonder om onmiddellike beperkings op sy kernprogram te plaas. Trump het vanaf die Withuis beklemtoon daar sal nooit 'n ooreenkoms wees as Iran nie toegee om geen kernwapens te hê nie.
30 Apr 5AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Die 16:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
5 May 10AM 2 min

Die 15:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
5 May 9AM 3 min

Die 14:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
5 May 8AM 3 min

Die hoofnuus om 13:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
5 May 7AM 4 min

Die nuus om 12:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
5 May 6AM 3 min