
Guterres doen beroep vir verligting in Straat van Hormuz
Loading player...
Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Antonio Guterres doen ‘n beroep op die heropening van die Straat van Hormuz. Nie net olie nie, maar ook noodsaaklike materiaal vir die gesondheidsektor, landbou en meer, beweeg deur die straat wat gesluit is sedert Amerika Iran aangeval het te midde van onderhandelings.

