
BKS-krisis kan nie reg gepraat word: VF Plus
Loading player...
Die Vryheidsfront Plus sê hy is versigtig optimisties dat landbouminister John Steenhuisen vandag ʼn hofbevel sal nakom en ʼn saamgestelde Artikel 10-plan vir inenting teen bek-en-klouseer sal aankondig. Die minister gaan inligting deel oor die publikasie van die Roetine-inentingskema vir bek-en-klouseer. Wynand Boshoff van die VF Plus sê privaat veeartse in Suid-Afrika het ʼn magdom ervaring wat aansteeklike siektes betref, daarom moes die minister hulle eerste betrek het:

